Koos Kombuis – Langpad na Lekkersing CD

By Koos Kombuis

  • R164,200.00

    Pledged of R100,000.00 Goal

  • 66

    Backers

  • 0

    Days to Go

Share this campaign

Help raise awareness for this campaign by sharing this widget. Simply paste the following HTML code most places on the web.

Embed Code

<iframe src="http://jumpstarter.co.za/?ig_embed_widget=1&product_no=23" width="214" height="366" frameborder="0" scrolling="no" /></iframe>

Koos Kombuis is a veteran of the anti-establishment music scene in South Africa. Having risen to notoriety in the late eighties when he launched an Afrikaans protest movement against apartheid, he went on to build a career in music that spanned more than two decades, thirteen albums and performances in South Africa, Namibia, the UK and Europe. He has collaborated with world-renowned names such as Schalk Joubert, Albert Frost, Vusi Mahlasela, Stef Bos, Gito Baloi, Ramon Alexander, Peter Mitchell and Kevin Gibson.

Koos Kombuis is ‘n veteraan van die Suid-Afrikaanse anti-establishment-musiektoneel. Hy het bekend, of liewer berug, geword, toe hy in die laat tagtigs ‘n leidende rol gespeel het in ‘n Afrikaanse protesbeweging teen apartheid. Sedertdien het hy in sy loopbaan van meer as twee dekades meer as dertien albums uitgereik en vertonings gelewer in Suid-Afrika, Namibië, Brittanje en Europa. Hy het al saamgewerk met groot name soos Schalk Joubert, Albert Frost, Vusi Mahlasela, Stef Bos, Gito Baloi, Ramon Alexander, Peter Mitchell en Kevin Gibson.

 reenboog

At the age of sixty-one, Koos is about to record another studio album with the working title “Langpad na Lekkersing.” He intends to create a folky sound with crossover elements, and has written a number of songs that evoke every emotion from gentle love to dark rage to savage humour.

Op die ouderdom van een-en-sestig wil Koos nog ‘n studio-album opneem met die werkstitel “Langpad na Lekkersing”. Hy beoog ‘n folkmusiek-klank met multikulturele elemente, en het ‘n klomp nuwe liedjies geskryf wat elke emosie ontlok van teer liefde tot donker woede en bar humor.

Koos Kombuis -4

Ideally, Koos needs at least R100 000 to complete the album. This amount will cover the cost of the studio, the payment of musicians and producer, mixing and mastering fees, the design and printing of the CD booklet and pressing of pre-orders.

Ideaal gesproke benodig Koos ten minste R100 000 om die album te voltooi. Hierdie bedrag is voldoende om die koste van die opname-ateljee te betaal, plus die betaling van kunstenaars, die producer, die finale meng, die ontwerp en druk van CD-omslae en die eerste oplaag van bestellings.

Koos Kombuis -3

Koos is appealing to his fans in South Africa and abroad to contribute to this effort in exchange for rewards, public recognition and once-in-a-lifetime opportunities to acquire items of historical significance. This is your chance to become part of the buzz surrounding this album, to feel involved with the project, and to obtain incredible collectors’ items from the private life of the icon himself!

Koos doen ‘n beroep op al sy fans, beide in Suid-Afrika en oorsee, om by te dra tot hierdie projek in ruil vir belongings, openbare erkenning en ‘n eenmalige geleentheid om artifakte van geskiedkundige betekenis te bekom. Hierdie is ‘n kans om deel te word van hierdie ‘buzz’, om betrokke te voel met alles wat gebeur, en om private veramelstukke te bekom uit die private lewe van die ikoon homself!

TROS

The FIRST PERSON to PLEDGE R50 000 will receive a free download of the tracks, a signed copy of the CD, an original sketch by Koos Kombuis (A4 size), special recognition in the CD booklet AND THE ULTIMATE COLLECTORS’ ITEM: Koos’ famous BEYERSKLOOF GUITAR, brandishing the logo “My Tros is My Trots!\” This category will be limited to ONE PLEDGE ONLY.

Die eerste persoon wat R50 000 wil gee, ontvang die musiek op sy foon of computer, a getekende CD in die pos, ‘n oorspronklike skets deur Koos Kombuis (A4 grootte), spesiale vermelding in die CD-omslag-boekie ASOOK DIE BESTE VERSAMELSTUK OOIT: Koos se beroemde BEYERSKLOOF-KITAAR waarop die logo “My Tros is My Trots” gedruk is! Hierdie kategorie is SLEGS EENMALIG.

Let’s prove to the world that this is NOT “a pathetic country”! Become one of Koos Kombuis’ Friends and help his team translate this project into reality!

Kom ons wys die wêreld dat hierdie nie “ patetiese land” is nie! Word een van Koos se Vriende en help om hierdie droom ‘n werklikheid te maak!

#LEKKERSING

PROUDLY SOUTH AFRICAN!!!

TROTS SUID-AFRIKAANS!!! 

Leave a Reply

Get the Stats

  • 20 Projects
  • ZAR 392025.00 Funded

© Copyright Jumpstarter 2017